|
|
Verkope van ons implemente word gerugsteun deur die tydige beskikbaarheid van enige parte soos benodig deur ons kliente en 'ons hoogs opgeleide werksmag sorg vir diens wat flink en vinnig is. Staalwerke: Ons vervaardig aartappelkaste, aartappelhyskrane, aartappeloperters, baallaaiers houtsae, laaigrawe, laaibanke, nekklampe, graansiwwe, padskrapers, damskroppe, tipwaentjies en wolperse. Vir meer inligting omtrent ons produkte klik op die produk opsie bo aan die skerm. Ingeneurswerke: Behalwe vir ondersteuning vir die staalwerke vervaardig ons ook dis aste, stroper aste, ens. Spaardele winkel: Nie net hou ons spaardele aan vir al ons implemente nie maar het ons ook 'n groot verskeidenheid laers, grondslyt onderdele, filters, boute, moere, olies, gereedskap, spesiale gereedskap, draad, pale, staal, ens. Ons is ook agente vir Afrox, Engen, Partmaster en Eoro Power Hidro Olies. Verspreiding: Onthou dat ons nou ook aflewering fasiliteite regdeur die land doen vir al ons produkte. |
||||||||||
|
Logged IP:
|
|||||||||||