|
|
| van Zyl Staalwerke maak gebruik van hoe
gehalte masjinerie vir die vervaardiging van al ons produkte. Ons
doen herstelwerk aan alle staal produkte, boerdery implemente,
vragmotor bakke, massa sleepwaens, ens. Ons beskik oor ons eie
toegeruste ingenieurswerke op die perseel. Ons werkswinkel beslaan
sowat 7500 vierkante meter. |

|
|

|
Ons bied 'n wye verskeidenheid van onderdele vir die
boer. Die voorraad bestaan uit v-belde, laers, roller
kettings, ratte, boude en moere, grondslyt onderdele, filters,
olies, hidroliese lasstukke (maak van alle hidroliese pype),
baaltou, v-katrolle, ens.
Ons is ook agente vir Afrox, Engen, CWI, Euro-power en
Partmaster |
| Onthou dat alle produkte deur ons vervaardig nou
regdeur die land afgelewer word deur ons. Tref die nodige reelings
met ons om van hierdie diens gebruik te maak. |
|
|