Bestuur

Met ‘n dinamiese span wat kundigheid op verskeie gebiede ten toon stel word die maatskappy se rigting aangewys. Elke bestuurslid se bydra op verskeie gebiede dra by tot die volhoubaarheid van die onderneming. Besluitneming en dienslewering van elke bestuurslid dien as voorbeeld vir die volgende vlakke van die onderneming om kennis en ervaring oor te dra. Vir meer navrae oor die maatskappy en sy bestuur kontak 058 863 2452 / info@vanzylstaal.co.za

Direkteure:
DF Marais (Niel) 
082 442 2478 / niel@vanzylstaal.co.za
GJ van Zyl (GJ)
079 893 9001 / gj@vanzylstaal.co.za
AP van Zyl (Bertus) 
084 563 1647 / bertus@vanzylstaal.co.za
GJ van Zyl (Gawie)

 

Algemene Bestuur:
E Smith (Rieme) 082 902 7707 / rieme@vanzylstaal.co.za

Nasionale Verkope: M Barnard (Bok)

082 223 4890 / bok@vanzylstaal.co.za