Implemente

Ons reeks van implemente word vervaardig in ‘n werkswinkel met ‘n personeelkors van ongeveer 140, gerugsteun deur ‘n verskeidenheid CNC toerusting.

Die reeks van implemente bestaan uit toerusting vir die graan produsent, asook toerusting vir vee. Met die verandering in tegnologie en verskuiwing van Boerdery praktyke, word ons implemente ook voortdurend verander en vernuwe om by die behoeftes van podusente aan te pas.

Nuwe reekse word voortdurend ondersoek en ontwikkel.