Onderdele

• Ons onderdele-afdeling is ’n eenstopwinkel vir boere waar ons bekwame personeel onderdele aan jou kan voorsien of bestel as dit nie in voorraad is nie.

• Onder ons voorraad tel verskillende tipes olie, koeëllaars, grondkoppelonderdele, filters, boute, moere, gas, gereedskap, elektriese toestelle en alles anders in ons reeks van meer as 10 000 lyn items.

• Ons herstel ook gehidroliseerde pype as deel van die dienste wat ons bied.