Reitz Bearings

 

    1 Arbeid singel, Reitz, 9810
    Posbus 169, Reitz, 9810
    TEL: 058 863 2452
    FAKS: 058 863 3505
    S27 47’55” / E28 26’8”

 

Reitz Bearings is gebore uit ‘n behoefte van produsente om tydig onderdele te verkry.

Die besigheid bestaan sedert 1983 en het sedertdien gegroei tot ‘n onderneming wat ‘n uitgebreide 

basis van klante bedien met ‘n werkende slagspreuk “Vir die Boer”.

Die winkel besit ‘n voorraad houding van 15,000 lynitems wat insluit boute en moere, grondslyt 

toerusting, “bearings”; olies, sweis toerusting; gereedskap; kettings; V-belts; filters; hooi toerusting; 

basiese parte ens. Herstel van hidroliese pype vorm ook deel van die dienste wat gelewer word.

Kontak ons gerus vir navrae vir Groot Handel aankope: 

 Rieme Smith 082 902 7707/rieme@vanzylstaal.co.za

, , , , , , , , , , , , , , ,