Werkswinkel

Staal

• Ons verskaf wat ook al jy benodig.

• Ons spesialiseer ook in snywerk deur middel van profielsnyers. Ons kan ook enige buigwerk verskaf.

Vervaardiging:

• Van Zyl Staalwerke vervaardig ’n reeks implemente, soos in ons produkreeks uiteengesit word.

• Die spesiale vervaardiging van implemente of kontrakteurswerk vorm ook deel van die werkswinkel se bedrywighede.

• Met meer as 30 jaar se ondervinding in die bedryf bied ons ’n produk en diens waarop ons trots is en waarmee ons ons kliënte net die beste bied.