Frankfort Bearings

 

 

 

      JJ Hadebe Str 73, Frankfort, 9830
      TEL: 058 813 2091
       FAKS: 058 813 2395
       S27 16’51.1 / E28 29’38.4

 

Frankfort Bearings is deel van die VZS Groep (Van Zyl Staalwerke (Pty) Ltd, en is vanaf 2011 operasioneel. 

Die besigheid bestaan uit ‘n volledig toegeruste onderdele winkel wat ‘n verskeidenheid produkte beskikbaar stel aan die publiek, maar spesifiek gefokus op boerderye. Verder het die besigheid uitgebrei en lewer algemene hersteldienste en ingeneurs werk met ‘n toegeruste draaibank afdeling.

Deur volgehoue diens en hoër as normale voorraadhouding word groei in ‘n opwaartse kurwe bereik.

 

,,,,,,,