20T Tapkar

BASIESE INLIGTING:
PTO AANGEDREWE
  • Voldoende trekker = 120 kW

  • Awegaar-uitgooihoogte = 4 500 mm

  • Ontlaai-vermoë = 4 t/min

  • Massabak-kapasiteit = 26 500 l

  • Massabak-hoogte (van grond) = 3 400 mm

  • Grondvrye hoogte = 540mm

  • Awegaar- deursnee = 400 mm

  • Ratkas: 1:2-verhouding @ 540 r.p.m. = 72 kW

  • Bande: Trelleborg 900/60/R32

  • Dravermoë @ 10 km/h/p/band  = 14030kg @ 4bar.

KOMPONENTE
  • 4 hidroliese punte

  • Awegaar knak hidrolies

  • Vloer-awegaar maak hidrolies toe met sluis om uitlaai-awegaar te beskerm

  • Hidroliese sluis onder tapkar vir "bottom dump"

  • Seil ingesluit

  • Inhuis-vervaardigde blok waarin laer (bearing) gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra en dus van die ratkas wegneem en slegs aandrywingsfunksie verrig.

  • Dubbelraam om te hou by robuuste voorkoms en sterkte

  • Standaard-ligtekoppeling en "chevron"

IN ONS MENING ’N BELANGRIKE SLEUTEL IN DIE VERMOË VAN ’N ONTLAAIWA
  • Wielspoor se buitemate = 3 980 mm

  • Gewig op trekstang van trekas (drawbar) = 10 - 12 %

Promote to home page?: