Damskrop 3m

Basiese inligting: 

Voldoendetrekker= 80kw

Volume= 3m³

Lembreedte(3x vervangbare lemme) = 2,200mm

Gewig= 2,500kg

Gewig op sleepstang(drawbar)(leeg)= 800kg

Bande BKT= 11LR15”

Wielspoor= 1,900mm
Komponente

Ten volle hidrolies

4 Hidroliese punte

Die ketting stel die bak se korrekte uitgooi vermoë
Werking

Die skep aksie is so ontwerp dat die volle gewig van die skrop op die lem afdruk. Werking is die beste in onbewerkte grond en kan die skrop se bak ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit behou
Voordeel

Die skrop is al meer as 20 jaar in produksie en het al sy waarde op die plaas bewys.  Met ‘n skrop word meer as net damme gebou, maar ook gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie bou en lande opvul na verspoelings

Promote to home page?: