Dubbel-as-graankante

MODELLE:

  • Voldoende trekkerkapasiteit = 65kW
  • Volume = 19m3
  • Dravermoë = 10 000kg
  • Lengte = 4 500mm
  • Breedte = 2 100mm
  • Bakdiepte = 650mm
  • Graankante hoogte = 1 650mm
  • Kuilvoer-ingooi-hoogte = 3 600mm
  • Bande (Trelleborg) = 400/60/R15.5
  • Wielspoor = 1 850mm
  • Vere ingesluit op twee 6 000kg asse
  • Gewig op trekstang - (drawbar) = <10%
  • Tipvermoë = tot 45º
  • Teleskopiese silider = 5 stadiums
  • Vaste graankant agter met 'n klap vir graan. Haak op sleepstang (drawbar). Die hek maak outomaties oop met die kabel en weeraksie. die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperkings is vir die materiaal nie.

Voordeel

  • Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aangesien die raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik.

 

Promote to home page?: