Rolsif

BASIESE INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 70kw
  • Aandrywing vanaf trekker - PTO af
  • Ideale spoed is net bo luier (idle)
  • Massabak vat  2 – 3 ton
  • Toevoer na sif word met sluis beheer
  • Awegaar se uitgooi hoogte = 4m
  • 2x Wiele met 11L/R15 bande
  • Model 1 "screening" word met bakkies hyser aan agterkant uitgegooi en is verstelbaar tot op ‘n maksimum hoogte van 3.2m
  • Model 2 "screening" is aan onderkant van die rolsif sodat gewasse uitgesak kan word in 50kg - sakke.

SIWWE

  • Mieliesiwwe: 4.75mm+6.35mm. Agter = 25mm
  • Sojasiwwe: 4mm+x4mm. Agter = 8mm
  • Koringsiwwe: 2x Slotgatsiwwe van 1.8mmx12.7mm. Agter = 25mm
  • Sonneblomsiwwe: 3.15mm + 3.15mm.
  • Agter 25mm 

 *Sif 1.5m in deursnee en 3.5m lank kom standaard met mieliesiwwe

 

KAPASITEITWERKING

  • Mielies = tot 60t p/uur
  • Soja = tot 40t p/uur
  • Sonneblom = tot 15t p/uur

OPSIONEEL EKSTRA

  • Elektriese omskakeling kan gedoen word
Promote to home page?: