Tafelkar

BASIESE INLIGTING:

VERSKEIE MODELLE BESKIKBAAR

  • 25 vt.: Enkelas agter en voor
  • 30 - 35 vt.: Dubbel-as agter en enkel-as voor
  • 40 vt.: Drie aste agter en dubbel-as voor
    *Ten volle universeel om plukkerkop en fleksietafel te akkommodeer

KOMPONENTE

  • 3x vierkantbuis-balke 150 mm x 6 mm om ondersteuning aan die tafel te bied
  • Bande: Standaard 215 x R15 (Dunlop/Continental, ens.)
  • Sleepstang in v-vorm met ’n middelbalk vir beste stabiliteit
  • Voorste as ook standaard-lengte, monteer onder 'n "swivel"-trekas wat sywaartse speling toelaat vir ongelyke gebiede
  • Standaard ligte koppeling en "chevron".

VOORDEEL

  • Met twee standaard-lengte asse en ’n kantelaar wat op 'n kantel-trekas gemonteer is, word die tafelkar met gemak teen 'n gerieflike spoed gesleep
  • Universeel beteken meerdoelig, en minder kapitale uitleg.
Promote to home page?: