Valkant-Tipwa 3T/ 6T

TIPWA VALKANTE 3T

  • Voldoende trekker = 40kW
  • Lengte 2 300mm
  • Breedte = 1 900 mm
  • Diepte 450mm
  • Bakhoogte van grond = 1 300mm
  • Band (BKT) standaard = 11L/R15
  • Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
  • Wielspoor = 1 700mm
  • Tipvermoë = tot 45ºº

KOMPONENTE:

  • Stadium 3 teleskopiese silinder
  • Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met 'n ondersteunende raam vir die bak.

 

TIPWAVAL KANT 6T

  • Voldoende trekker = 50kW
  • Lengte = 3 000mm
  • Breedte = 2 100mm
  • Diepte = 450mm
  • Bak-hoogte van grond af = 1 600mm
  • Bande (BKT) standaard = 10.50/R16
  • Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
  • Tipvermoë = tot 45º
  • Wielspoor = 1 850mm

KOMPONENTE:

  • Stadium 5 teleskopiese silinder
  • Unieke A-tipe-onderstel wat van die sleepstang (dreabar) regdeur tot by die skarnierpunt van die tipbak aaneen is, met 'n ondersteunende raam vir die bak
  • Kom standaard met "chevron".
Promote to home page?: