VS Parte(Vrede)

VS Onderdele
1 Van Rooyen Singel
Vrede
9835
Tel: 058 913 1080
GPS: S27’ 25.889’ – E29’ 08.985’

 

VS Onderdele is ‘n gesamentlike onderneming tussen VZS (Van Zyl Staalwerke (Pty Ltd) en VS Agri (Pty) Ltd en bestaan sedert 2015.

‘n Uitgebreide reeks onderdele vergemaklik die behoefte van die klant. Ons doelwit is om vir die produsent ‘n “een stop” oplossing te verskaf.

Verder tot onderdele word vloeibare kunsmis toerusting ook versprei.

Herstel van hidroliese pype vorm ook deel van ons diens. 

, ,